Leendert van Oostrum skryf in die Desember 2013 nuusbrief van die Pestalozzi Trust ’n artikel met die titel : “Onweerswolke dreig vir tuisonderwys”. Hiervolgens het die fenomenale groei van tuisonderwys in Suid-Afrika oor die laaste 20 jaar die aandag getrek van die staat, vakbonde en groot beleggers. Dit lyk of hierdie partye begin saamwerk om meer beheer oor tuisonderwys te kry. As ouers niks doen nie, en hierdie samewerking slaag, sal...
Copyright
© Association for Homeschooling