In ʼn tyd waar jeugwerkloosheid in Suid Afrika ʼn verstommende 55% bereik het en dit selfs internasionaal ʼn krisis met ʼn geraamde 30% is, is die strewe om ons kinders by te staan sodat hul vir die arbeidsmark gereed is, sekerlik die grootste enkele uitdaging waarmee ons as ouers ooit mee te doen sal hê. As mens hier byvoeg dat ʼn enkele jaar wat ʼn kind die ‘verkeerde’ kursus op universiteit...
4074 Hits
Alhoewel dit lank reeds bekend is dat publieke skole in Suid-Afrika kinders vervreem van die Christelike godsdiens, is daar nog steeds min kerke wat ouers aanmoedig om tuisonderwys vir hulle kinders te gee. Wanneer institusies sekere ontwikkelinge ignoreer, staan dit bekend as ʼn institusionele blindekol, en dit lyk of kerke ʼn blindekol het vir tuisonderwys. Met die invoering van die Nasionale Kurrikulum in 2002 was een van die grootste besware daarteen...
7237 Hits
Legal & Research
Centres
Homeschool ABC
Support
Curriculums
Sunrise readers: From pre-reading ...
Parents and educators - these popular reading books with an ...
Has no content to show!