Op tuisonderrig poslyste lees mens dikwels van tuisskoolouers wat moedeloos is met kurrikulumverskaffers vir ’n verskeidenheid redes. Die materiaal daag laat op. Die inhoud van die kurrikulum druis in teen die ouers se waardes. Ouers kan nie deurkom op die telefoonlyne nie. Vakouteurs is nog nie aangestel nie, of het nog nie hulle materiaal gekry nie. Dis nie moontlik om te registreer op die eksamenraad se webwerf nie. Aan die een...

In die Tygerburger van 8 Augustus het die Wes-Kaapse Department van Onderwys ’n kennisgewing geplaas met die titel “Ken die feite oor tuisonderrig”. In die kennisgewing word onder andere beweer dat ouers vir hulle kinders moet goedkeuring kry alvorens hulle met tuisonderwys begin, dat die kurrikulum wat gevolg moet word in lyn met die Nasionale Kurrikulumverklaring moet wees en dat leerders vanaf Gr.9 by ’n skool ingeskryf moet wees. Baie ouers...
Legal & Research
Centres
Support
Curriculums
Sunrise readers: From pre-reading ...
Parents and educators - these popular reading books with an ...
Impaq: Homeschool & Online ...
Impaq: The leading homeschooling curriculum provider in South ...
Has no content to show!