fbpx

Welkom by Koa Akademie

Die aanlyn skool met klein klasse vir maksimum betrokkenheid.


Grade 4 - 12 met Graad 5 - 8 beskikbaar vanaf 2025

 

Hoekom Koa Akademie?

Koa Akademie bied gehalte aanlyn moedertaal onderrig.

Om kwaliteit onderrig in jou moedertaal te ontvang, glo ons is die beste manier om akademiese sukses te behaal

 

Hoe werk dit?

Kan jy jou indink dat jou kind se skool ‘n leerpad ontwerp het met hulle in gedagte? Ons kan, en ons het dit gedoen!

Die dae waar die onderwyser die middelpunt was en inhoud aan groot groepe leerders gelyktydig aangebied het, is verby.

Ons leerders voltooi hul werk onafhanklik deur aanlyn kursusse en platforms wat spesifiek vir die aanlyn ruimte ontwerp is.

Dit laat hulle toe om teen hulle eie tempo te vorder, terwyl ons onderwysers elke leerder ondersteun waar dit nodig is.

 

Koa Akademie is deur die IEB geakkrediteer.


Ons Pods

By Koa is ons passievol oor leerderbetrokkenheid. In ons Pods van 8 geniet elke leerder `n persoonlike leerervaring in `n boeiende aanlynruimte, met `n toegewyde onderwyser vir maksimum ondersteuning.

 

Gereed? Jou Koa-avontuur begin hier! 

Ons webwerf: www.koaakademie.com

Stuur vir ons ‘n e-pos: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Of kontak ons op WhatsApp: +27 77 608 6400

 

 

 

Legal & Research

Research on Home Education

Research on home education consistently proves that home learners

+ View

Homeschooling and the law

Home schooling was recognized in 1996 in the SA Schools Act.

+ View

History of homeschooling in SA

History of home education in South Africa (Wikipedia article)

+ View

Centres

Learning centre overview

Homeschool, micro-school, learning centre, unregistered private

+ View

Start a Learning Centre

Important considerations when starting a learning centre

+ View

Find a learning centre

There are various ways to find learning centres. Since there is

+ View

Homeschool ABC

A

Approaches

Popular homeschooling approaches and styles ...

+ View
B

Beginning

5 Easy steps to start homeschooling ...

+ View
C

Curriculum

How to choose a curriculum for your family ...

+ View

Videos

Support

Homeschool Family blogs

Blogs by homeschooling families that share their experiences and ...

Tutors

Tutors provide additional support to homeschooling parents. ... ...

Support Groups

Forums where parents and learners discuss issues with each other and ...

Assessment Tools

Homeschoolers make use of a variety of formal and informal ...

Curriculums

Dynamic Learning

    Dynamic Learning offers Mathematics video tutorials for grades ...

Comprehendi

Introducing Comprendi™ — the Revolutionary Reading Comprehension ...

A.C.E (Gr R - 12)

    The A.C.E. programme is uniquely suited to home education, ...

Moria Tuisskool

  N AFRIKAANSE TUISONDERWYS KURRIKULUM MET CHRISTELIKE BEGINSELS ...

Q & A

Has no content to show!

  • Prev
  • Curriculums & Resources