
Volksblad berig dat universiteite in Suid-Afrika word oorstroom deur aansoeke. Die Universiteit van Johannesburg het net plek vir 10 500 studente, maar het 114 000 aansoeke ontvang. Dit impliseer dat universiteite net ongeveer 10% van die aansoeke aanvaar. Indien die vraag na universiteitsopleiding baie groter is as die aanbod, dan lei dit tot die vraag waarom universiteite nie uitbrei om aan die vraag te kan voldoen nie. Indien universiteite in ’n...