Tuisonderwys word dikwels voorgestel as ’n baie duur vorm van onderwys, aangesien een van die ouers sal moet ophou werk. Indien egter die koste verbonde daaraan dat beide ouers in ’n gesin buite die huis werk in ag geneem word, is tuisonderwys egter nie noodwendig so duur nie. Hierdie kostes sluit in belasting, skoolgelde, skoolklere, toesig oor die kinders na die skool, vervoer van kinders na en van die skool, sakgeld...
11925 Hits
'n Goeie opvoedkundige stelsel is 'n stelsel wat goed presteer in gestandariseerde toetse. As 'n opvoedkundige stelsel goed presteer, moet alle leerling dieselfde korrekte antwoorde gee op dieselfde vrae. As al die studente dieselfde antwoorde gee, moet al die studente dieselfde dinge leer. As alle studente dieselde dinge moet leer, dan moet alle studente dieselde gestandariseerde kurriklulum gebruik. Alle mense is uniek en verskil. 'n Opvoedkundige stelse wat die beste aan...
5560 Hits
Legal & Research
Centres
Homeschool ABC
Support
Curriculums
Has no content to show!