Alhoewel dit lank reeds bekend is dat publieke skole in Suid-Afrika kinders vervreem van die Christelike godsdiens, is daar nog steeds min kerke wat ouers aanmoedig om tuisonderwys vir hulle kinders te gee. Wanneer institusies sekere ontwikkelinge ignoreer, staan dit bekend as ʼn institusionele blindekol, en dit lyk of kerke ʼn blindekol het vir tuisonderwys. Met die invoering van die Nasionale Kurrikulum in 2002 was een van die grootste besware daarteen...
Legal & Research
Centres
Homeschool ABC
Support
Curriculums
Has no content to show!