Ondergenoemde artikel is geskryf deur ‘n afgetrede lektor by ’n Suid-Afrikaanse universiteit, wat die lesers ’n insig gee hoe dinge in die praktyk op sommige universiteite gebeur. Die naam van die skrywer en die universiteit word op versoek van die skywer anoniem gehou. ------------------------------ Met volle simpatie het ek prof. Jonathan Jansen se artikel en kommentaar gelees m.b.t. “Die verneukery met uitslae” (DB 13-1-2012) en “Sou ek my kind hier skool...
9436 Hits
Oorwegend het die hoofstroomkoerante die Departement van Basiese Onderwys lof toegeswaai oor die verbetering van die matriek slaagsyfer. In die afgelope week was daar egter van verskeie kante kritiek op die waarde van matriek. In Moneyweb is gerapporteer dat die Kamer van Handel en Nywerheid besorg is daaroor dat daar oor die laaste jare al hoe minder leerlinge vakke slaag wat van waarde is vir besigheid en industrie. Van 2010 na...
8224 Hits
Legal & Research
Centres
Homeschool ABC
Support
Curriculums
Sunrise readers: From pre-reading ...
Parents and educators - these popular reading books with an ...
Has no content to show!