Die Suid-Afrikaanse regering is vyandig gesind teenoor privaatonderwys. Alhoewel die grondwet burgers die reg gee tot onafhanklike skole, gebruik die regering ‘n grondwetlike bepaling dat privaatskole geregistreer moet wees as ’n middel om privaatskole weg te reguleer sodat privaatskole binnekort slegs bekostigbaar sal wees vir rykes. (Waar die ministers hulle kinders heen kan stuur) In 2001 artikuleer die voormalige minister van onderwys, prof. Kader Asmal, hierdie houding soos volg: “No. I've...
Copyright
© SA Homeschoolers