In Januarie 2017 is die nuus oorheers deur berigte oor tienduisende leerders wat nie in skole geplaas kon word nie. Op internet besprekingsgroepe en die media het dit tot die vraag gelei of tuisonderrig nie dalk 'n oplossing vir die probleem is nie. Volgens die 2011 sensus was daar destyds 57 000 tuisleerders in Suid-Afrika. Teen 'n groei van 10% per jaar kan daardie getal in 2017 al byna 100 000...
9207 Hits
As daar ooit ’n jaar is waarop ouers en kinders vryheid in onderwys verloor, dan is dit 2014. Publieke skole verloor vryheid om handboeke te kies, leerlinge verloor vryheid om vakke te kies, verpligte skoolbywoning word uitgebrei, laste op privaatskole word verhoog en die nasionale kurrikulum word uitgebrei tot geboorte. Al hierdie veranderinge is aangekondig deur die minister van basiese onderwys, sonder dat enigiemand veel van ’n bohaai gemaak het. Publieke...
Copyright
© Tuisskolers.Org
20192 Hits
Legal & Research
Centres
Homeschool ABC
Support
Curriculums
Learn, code and create with Ubbu
Introducing ubbu!An Adventure of Code and Play! Learn, Code ...
Edu8SA: Curriculum options and ...
Our program is easy to navigate, making learning simple and easy! ...
Has no content to show!