
Navorsing toon dat meeste tuisonderwys gedoen word in ’n tradisionele gesin. 97.9% van tuisleerders in die VSA kom uit ’n gesin van ’n getroude egpaar. In ’n vorige blog artikel is aangetoon dat tuisonderwys nie slegs ’n onderwysmodel is wat kinders beskerm teen die geweld in skole nie, maar kinders ook grootmaak in ’n omgewing wat verhoed dat hulle later deel word van die geweldskultuur, aangesien tuisonderwys ’n onderwysmodel is wat...