Research Support
The Website
The website www.sahomeschoolers.org is the most comprehensive website on homeschooling in South Africa. On average the website receives more than 10 000 visits per month. In the Nov. 2012 edition of Fair Lady a front page article was published on home school in South Africa and the www.sahomeschoolers.org website was mentioned first as a "Great Website" and it also mentioned by "Radio Sonder Grense" on it's "Groeipyne" Facebook group. The website has more 5000 registered users, more than 11000 "Likes" on it's Facebook Page and more than 500 Twitter followers.
Die Webwerf
Die webwerf www.tuisskolers.org is die mees omvattende webwerf oor tuisonderrig in Suid Afrika. Gemiddeld ontvang die webwerf meer as 10 000 besoeke per maand. In Nov. 2012 uitgawe plaas Fair Lady 'n voorblad artikel oor tuisonderwys en noem www.tuisskolers.org heel eerste as 'n "Great Website" en RSG vermeld www.tuisskolers.org as een van die twee Suid-Afrikaanse webwerwe wat hy aanbeveel op sy Groeipyne Faceboek groep. Verder het die webwerf meer as 2800 geregistreerde gebruikers, meer as 8000 "Likes" op sy Facebook bladsy en meer as 500 Twitter volgelinge.
Webwerf Ontwikkelaar : This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
Voormalige tuisleerder en werk tans as tegnikus by Frogfoot Networks. In sy vrye tyd help hy met die ontwikkeling van die tuisskolers.org webwerf en verder speel hy tromboon in the Simfoniese Blaasorkes van Hoerskool Bellville.
Kunstenaar : This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
Voormalige tuisleerder en tans 'n professionele kunstenaar in Pretoria.
Ontwikkelingsmaatskappy
Die webwerf is ontwikkel deur Up-To-IT Solutions.
Die webmeester van hierdie webwerf is lid van die Homeschool Webmasters groep.
Legal & Research
Centres
Homeschool ABC
Support
Curriculums
Inventum International Online ...
Most Flexible & Affordable Online Cambridge School. You ...
GED through Learnalot - Grade 12 ...
Why enrol with Learnalot? With Learnalot, you have the flexibility ...
Solutions for ALL - Coding and ...
Solutions for allCoding and RoboticsFoundation Phase Workbooks and ...
Has no content to show!