fbpx

Die missie van SAHomeschoolers.Org is : "Bemagtig ouers om die beste onderwys vir hulle kinders te kies."

Die webwerf www.sahomeschoolers.org het lewendig gegaan in Jan. 2011 en is sedertdien gevestig as die mees omvattende onafhanklike webwerf oor tuisonderwys in Suid-Afrika. Fair Lady het in 'n artikel oor tuisonderwys die volgende opmerking gemaak :  "...so many people recommended the SA Homeschoolers website that I’ve included it in the piece as a trusted resource for people wanting more information." Die webwerf word ondersteun deur en is ge-integreer met 'n Facebook bladsy en Youtube kanaal.

SAHomeschoolers.Org bevorder sy missie deur te streef na die volgende doelwitte:

  • Om die mees vindbare en toeganklike webwerf oor alternatiewe onderwys in Suid-Afrika te wees.
  • Om die beginpunt te wees vir ouers wat tuisonderwys oorweeg.
  • Om 'n veilige platform te verskaf waar ouers in verbinding kan tree met ondersteuningsgroepe, gespreksforums en leersentrums.
  • Om by te dra tot 'n ingeligte beweging en positiewe publieke mening oor alternatiewe onderwys.
  • Om 'n kanaal te verskaf waardeur verskaffers van opvoedkundige produkte en dienste die mark kan bereik van ouers wat gekies het vir tuisonderwys.

SAHomeschoolers.Org werk met vennote om alternatiewe onderwys verder te bevorder deur ekspo's en 'n e-Tydskrif.

Legal & Research

Research on Home Education

Research on home education consistently proves that home learners

+ View

Homeschooling and the law

Home schooling was recognized in 1996 in the SA Schools Act.

+ View

History of homeschooling in SA

History of home education in South Africa (Wikipedia article)

+ View

Centres

Learning centre overview

Homeschool, micro-school, learning centre, unregistered private

+ View

Start a Learning Centre

Important considerations when starting a learning centre

+ View

Find a learning centre

There are various ways to find learning centres. Since there is

+ View

Homeschool ABC

A

Approaches

Popular homeschooling approaches and styles ...

+ View
B

Beginning

5 Easy steps to start homeschooling ...

+ View
C

Curriculum

How to choose a curriculum for your family ...

+ View

Videos

Support

Homeschool Family blogs

Blogs by homeschooling families that share their experiences and ...

Tutors

Tutors provide additional support to homeschooling parents. ... ...

Support Groups

Forums where parents and learners discuss issues with each other and ...

Assessment Tools

Homeschoolers make use of a variety of formal and informal ...

Curriculums

STEAM Education for Kids

    STEAM for Kids education is a digital skills ...

Moria Tuisskool

  N AFRIKAANSE TUISONDERWYS KURRIKULUM MET CHRISTELIKE BEGINSELS ...

Comprehendi

Introducing Comprendi™ — the Revolutionary Reading Comprehension ...

Dynamic Learning

    Dynamic Learning offers Mathematics video tutorials for grades ...

Q & A

Has no content to show!

  • Prev
  • Curriculums & Resources