Die VF+ het onlangs gerapporteer dat die Departement van Kommunikasiewetenskappe aan UNISA van plan is om ‘n voorstel by die universiteit se Senaat in te dien om alle kursusse van hierdie departement vanaf 2012 slegs in Engels aan te bied. By Universiteit Stellenbosch heers daar al jare 'n stryd oor die uitfasering van Afrikaans by daardie universiteit. Vandag word gerapporteer dat die Minister vir hoer onderwys beplan om die aanleer van...
In navorsing oor tuisonderwys is male sonder tal bevind dat die kinders van opgeleide onderwysers nie beter presteer as die van ouers wat nie opgeleide onderwysers is nie. Die nuutste navorsing van die Homeschool Legal Defense Association (HSLDA) van 2009 het hierdie punt weereens bevestig. Ironies genoeg het navorsing wat gedoen is oor onderwys in Suidelike en Oos Afrika bevind dat dieselfde geld vir skole. Die navorsing is gedoen deur die...
Legal & Research
Centres
Support
Curriculums
Solutions for ALL - Coding and ...
Solutions for allCoding and RoboticsFoundation Phase Workbooks and ...
Inventum International Online ...
Most Flexible & Affordable Online Cambridge School. You ...
Has no content to show!