Die meeste tuisskolers tuisskool juis omdat hulle moeg is vir al die leuens waarmee hulle gevoer is. Oor die jare het ek daaraan gewoond geraak dat onderwysamptenare vir mens vertel "die wet sê" terwyl daar geen wet is wat sê wat hulle beweer nie. Meesal is dit ander owerheidsdokumente soos beleidsbepalings, prosedurevoorskrifte, of soms selfs 'n stukkie papier wat die amptenaar self opgetrek het, waarvan nie een regtens afdwingbaar is nie....
8456 Hits

Navorsing toon dat meeste tuisonderwys gedoen word in ’n tradisionele gesin. 97.9% van tuisleerders in die VSA kom uit ’n gesin van ’n getroude egpaar. In ’n vorige blog artikel is aangetoon dat tuisonderwys nie slegs ’n onderwysmodel is wat kinders beskerm teen die geweld in skole nie, maar kinders ook grootmaak in ’n omgewing wat verhoed dat hulle later deel word van die geweldskultuur, aangesien tuisonderwys ’n onderwysmodel is wat...
12532 Hits
Legal & Research
Centres
Homeschool ABC
Support
Curriculums
Elroi Academy (Gr 8 - 12)
Elroi Academy – Top-Rated Distance Education Provider in South ...
Learn, code and create with Ubbu
Introducing ubbu!An Adventure of Code and Play! Learn, Code ...
Has no content to show!