In haar begrotingsrede het die minister van onderwys aangekondig dat die department ’n veldtog gaan loods om leerlinge bewus te maak van ’n Handves van Verantwoordelikhede (A Bill of Responsibilities for the Youth of South Africa). Hierdie handves is opgestel deur die Intergeloof Raad en kom neer op ’n indoktrinasie van die jeug van Suid-Afrika met die waardes van die Intergeloof beweging. Hierdie aankondiging bevestig weereens die band tussen die Departement...
Legal & Research
Centres
Homeschool ABC
Support
Curriculums
Has no content to show!