
In die 2012 begrotingstoespraak het die minister van Basiese onderwys weereens haar verbintenis tot die Intergeloof godsdiens bevestig toe sy sê : “A vital component of our strategy is working with partners in the private sector, higher education, NGOs, traditional leadership, interfaith organizations and broader society.” In die begrotingsrede van 2011 het die minister alreeds die band bevestig tussen die Departement van Basiese Onderwys en die Intergeloof beweging toe sy gesê...