Die VSA is die land waar tuisonderwys die grootste is in die wêreld. Daar word beraam dat daar tans omtrent 2 miljoen tuisleerders in die VSA is. Hierdie tuisskool gemeenskap is oorwegend ten gunste van laer belastings en minder inmenging van die staat in die burgerlike samelewing. In die VSA is daar ’n sterk groeiende beweging binne die republikeinse party wat ook ten gunste is van laer belastings en minder inmenging...
Op die kalender van die www.tuisskolers.org webwerf is daar ’n kennisgewing van ’n publieke vergadering oor tuisonderwys deur die Gauteng Departement van Onderwys. Volgens die kennisgewing is die vergadering met die Gauteng Onderwysdepartement se afdeling vir Tuisonderrig in Pretoria met die Direkteur van Tuisonderrig, me. Sakiena Beg en die amptenaar vir die Pretoria area, me. Carol Motshwane. Die Vereniging vir Tuisonderwys skryf gereeld briewe aan die nasionale en provinsiale onderwysdepartemente om...
Legal & Research
Centres
Support
Curriculums
Has no content to show!